Mosterd kasserol

Nog ‘n resep van Okkie 
Bestanddele
1 eetlepel sonneblom olie
1 groot groen pepper in blokkies gesny
1 koppie gekapte ui
2 fyngedrukte knoffel husies
1 blik hoender-room sop
1 blik gekapte tamaties
1 tot 2 eetlepels mosterdpoeier
12 tortillas, in 1.5cm repe gesny
4 koppies fyngekapte gaar hoender
2 Koppies gerasperde blelëe Cheddar cheese

METODE
Voorverhit oond  to t 180 grade Celcius en spuit ‘n 22 x 33 cm vuurvaste bak met baksproei
Verhit olie in groot pan oor matige hitte en roer pepper,, uie en knoffel 4 tot 5 min tadat dit begin gaar word. Roer sop, gesnyde tamaties en mosterdpoeier by tot dit net deurwarm is
Voer bak met helfte van totolla stroke uit skep helfte van hoender boo oor gevolg deur helfte van pan mengsel en helfte van kaas
Herhaal lae
Bak 30 tot 45 minute, of tot borrelend en goed warm
Bedien oor brood, rys of stamp-koring

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 149 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *