Polonie-vetkoekies

Met vergunning www.funkymunky.co.za en Egafrikaans by www.1afrikaans.co.za

(Amanda Viljoen)
2 koppie meelblom
1 teel sout
1/2 teel peper
1 eier
1 koppie melk
1 koppie gerasperde knoffelpolonie
·          Sif die droë bestanddele saam en voeg die geklitste eier en melk by.
·          Voeg die polonie by en meng deeglik.
·          Skep lepelsvol in warm vlak olie en braai bruin aan albei kante.

– Danie – Egafrikaans
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,293 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *