Ps 39:7

Maandag 28 Julie 2014 Tema: Geloof hoop en liefde 1
****My eie woorde
**** As ons eers hoop verloor het, het ons niks om aan vas te
hou nie. Onthou al die aardse dinge gaan verby maar ons het ’n
lewende hoop dat Jesus Sy kinders gaan kom haal. Wat ons
nou ookal deurgaan sal verbygaan. Laat ons vashou aan daardie
hoop en sekerheid in geloof, ons hulp is van HERE.
Ps 39:7
En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
Ps 121 V1
‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my
hulp vandaan kom? 2  My hulp is van die HERE wat hemel en
aarde gemaak het.
1Thes 5:8  Maar laat ons wat van die dag is, nugter wees, met
die borswapen van geloof en liefde aan, en as helm die hoop op
die saligheid.
Ps 23:1 (NV) ‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek
kom niks kort nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *