Woes maklike sjokolade Pannekoek

Evangeliese Gereformeerde Kerk Kimberley
(Andorize van der Merwe)
750 ml koekmeelblom
20 ml bakpoeier
5 ml koeksoda
80 ml kakao
Knippie sout
500 ml kookwater
250 ml olie
10 ml vanieljegeursel
50 ml wit asyn

1.  Voorverhit oond op 180ÂșC.
2. Sif al die droe bestanddele saam in ‘n mengbak.
3. Meng al die nat bestanddele saam.
4. Meng die nat bestanddele met die droe bestanddele.
5. Gooi in oondpan.
6. Stamp pan ‘n keer of twee op die tafel, haal groot rysgate uit.
7. Bak 20 – 30 minute tot gaar.
8. Laat afkoel en smeer versiersel (soos verkies) oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 447 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *