2 Petrus 3:9

Vrydag 15 Augustus 2014 Tema: God is geduldig met ons 5
****My eie woorde
**** Ek dink ons almal voel een of ander tyd dat die HERE liewer ‘’n
einde moet maak aan die deurmekaar wêreld. Tog is dit juis Sy
groot geduld genade en liefde vir Sy mensekinders. Dink daaraan
waar was ek en jy dalk 5 jaar terug of dalk ‘’n familielid van jou wat
nie die HERE geken het nie. Dalk praat Hy met jou wat hier lees
vandag. Dalk hoor jy daardie gewete al laaankal met jou praat maar
jy stel uit. Hy is geduldig en lankmoedig en wag vir jou.
2 Petrus 3:9  Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit
vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat
sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.
Lukas 19:10  Die Seun van die mens het immers gekom om te
soek en te red wat verlore is.”
Markus 2:17  En toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond
is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek
het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot
bekering.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15;16 &17 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Hanna Amadhila 15 Aug
Sybil Scheepers 15 Aug.
Yolandi v Zyl 16 Aug.
Lente Nagel 16 Aug.
Giselle Steyn 16 Aug.
Marietjie Havenga 16 Aug.
Chrisna du Toit 17 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 130 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *