AARTAPPEL- EN HOENDERHAPPIES

500g McCain Potato Bites 
400g bevrore hoenderhappies (nuggets) 
300 – 500ml gekoopte soetsuur- of soet Thai rissiesous 

Bak McCain aartappel- en hoenderhappies in oond teen 190°C, vir 15 tot 20 minute, of tot gaar en goudbruin, draai af en toe om. Bedruip mildelik met sous en meng liggies. Bak nog ‘n minuut of wat, tot sous lekker klewerig is. Bedien met geurige jasmynrys en enige McCain roerbraai van jou keuse. 

Bedien 6 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *