BROODJIESMEER

Met vergunning www.egafrikaans.com en www.funkymunky.co.za

Susan Varnfield 

Neem 500g hoenderlewers en kook saam met 500g spek in water tot sag. Maal fyn en voeg ‘n blikkie geroomde sampioene by. Indien verkies kan Tobascosous, peper en/of sout of ander geurmiddels na smaak bygevoeg word. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 133 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *