Deut. 1:30

Donderdag 28 Augustus 2014 Tema: Staan sterk, stry hard 4
****My eie woorde
Deut. 1:30  Die HERE julle God wat voor jul uit trek, Hy sal vir julle
stry net soos Hy voor julle oë met julle in Egipte gedoen het
**** Moontlik dink jy dat die tekse na die ou Testament verwys en jy
was immers tog nie in Egipte nie. Ek en jy was en is dalk nog daar
want Egipte verteenwoordig afgodsdiens en hardheid van hart.
Het jy nie afgode in jou lewe nie of het jy nog nooit gehad nie? Wat
van daardie EEN ding wat jy nie vir enige een sal prysgee nie… ek
weet nie wat dit is nie…dalk weet net jy wat dit is of dalk is daar
ander wat weet. Die feit van die saak bly,  die HERE weet alles en
Hy weet van jou stryd en worsteling. Tog laat Hy ons nie sonder
hoop nie  as ons Hom net genoeg vertrou . dit is ons stryd nie teen
die storms nie maar om skuiling in Hom te vind.
Deut. 3:22  Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die
HERE julle God wat vir julle stry.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Delina Willemse  28 Aug.
Drienie v d Berg 23 Aug.
Mariet Schuster 28 Aug
Karen Kotzé 28 Aug.
Imelda Engelbrecht 28 Aug.
Roula Koekemoer 28 Aug.
Andrea Nel 28 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *