Efes. 6:10-12

Dinsdag 26 Augustus 2014 Tema: Staan sterk, stry hard 2
****My eie woorde
****Wanneer jy worstel met iets is dit mos nie maklik nie . Tog
wanneer mens vandag se teks gedeelte leë,  gee Paulus eers ’n
woord van aanmoediging en voorskrif wat om te doen. Daarna
verduidelik hy die rede en dit is, omdat ons in ’n worstelstryd
betrokke is. Baie mense sê fokus liewer op die HERE en dis
heeltemal reg juis daarom sê hy: “word kragtig in die HERE en in
die krag van Sy sterkte “ JY hoef nie die bose te soek nie hy soek
jou en wil ons laat struikel. So watookal jou stryd is vandag kry jou
krag by die HERE en trek jou volle wapenrusting aan.
Efes. 6:10-12
10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag
van Sy sterkte.
 11  Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande
kan bly teen die liste van die duiwel.
 12  Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar
teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die
duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
 13 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle
weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Gavin Vraagom 26 Aug.
Renette Beylefeld 26 Aug. 
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 63 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *