Eksodus 14:14

Ek beplan om die naweek weer CD’s te pak.
Indien jy nog nie bestel het nie sien onderaan-
Vrydag 29 Augustus 2014 Tema: Staan sterk, stry hard 5
****My eie woorde
****Daar is ‘n tyd om te praat en ‘n tyd om te swyg. Soms is dit goed
om stil te bly en die saak in God se hand te laat dat Hy vir jou stry.
Tog bemoedig die Woord  ons wanneer daar geskrywe staan stry
die goeie stryd van geloof. Dis geskrywe omdat ons so maklik kan
twyfel nes Thomas ons wil mos eers sien voordat ons glo. Tog is dit
een van die vrae wat Jesus agtergelaat het
Eksodus 14:14  Die HERE sal vir julle stry, en julle moet stil wees.
1 Timoteus 6:12  Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die
ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor
baie getuies afgelê het.
Joh 3:17  Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die
wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan
word.
Luk. 18:8  Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar
as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde
vind?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 30 &31 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Kitty Fourie 29 Aug
Edna Brits 30 Aug ( Martin)
Hettie Erasmus 30 Aug.
Henry O’Kennedy 31 Aug.
Marilise Howell 31 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 116 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *