Eseg.34:11

Dinsdag 19 Augustus 2014 Tema: Hy sorg vir jou 2
****My eie woorde
**** Dit maak nie saak wat vandag op jou wag nie Hy sorg vir jou ….
Daardie vergadering waarna jy so opsien …. Hy sorg vir jou … die
probleme by jou werk, die krisis in jou huis …. Hy sorg vir jou. Jou
kinders waaroor jy raadop is … Hy sorg vir jou . Beroep jou op die
Hoogste gesag vandag en roep net Sy Naam aan “ Jesus help my”
Onthou Hy is ons Herder en ons is Sy skapies en Hy sorg vir ons.
Eseg.34:11 Want so sê die Here HERE: Kyk, hier is Ek, en Ek sal na my
skape vra en vir hulle sorg.
Luk 19V10
10  Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red
wat
Joh 14V6
6  (AFR1953) Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid
en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade en liefde wees
Alta Booysen 19 Aug
André Barnard 19 Aug
Ann Kriel 19 Aug
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 88 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *