Gen 32v26~ Hou aan bid

Dinsdag 5 Augustus 2014 Tema: Hou aanbid…2
****My eie woorde
****Daar is tye wanneer ek en jy sommer so haastig met God
praat. Ons daaglikse lewe is ‘n leerskool wat aan ons toon hoe
ons ons Skepper behandel. Daar het al dinge met my gebeur wat
ek negatief  ervaar en ek voel seergemaak, dan kom dit in my
gedagtes: “Ek is jou Skepper en jy maak net so met my.”  Ons
lewe in ‘n tyd waar ons soos Jakob met God moet worstel en Hom
nie sal laat gaan voordat die lig vir my en jou deurbreek nie. Dit
beteken nie dat ek my sin gaan kry nie , maar dat ek SY wil sal
aanvaar wat dit ook al sal wees.
Gen 32v26  Toe sê Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek.
Maar hy antwoord: Ek sal U nie laat gaan nie tensy dat U my
seën.V27  En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord:
Jakob. V28  Toe sê Hy: Jy sal nie meer Jakob genoem word nie,
maar Israel; want jy het geworstel met God en met die mense en
het oorwin.
Neh1:6a   luister tog, gee tog ag op die gebed wat ek, u dienaar,
sonder ophou tot U bid.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 5 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Reg Leff 5 Aug
Alet Nortjé 5 Aug.
Julie Botha 5 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

 


 

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

 


 

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 


 

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *