Hoofstuk 3 (Vleis) Lewerkoekies

Maal die lewer met ‘n stukkie spek. Maak dit aan met broodkrummels, ‘n eier, sout, peper en ‘n bietjie neut. Skep dit lepels gewys in ‘n pan met warm vet en bak totdat dit gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 216 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *