Hoofstuk (4) Macaronisop

Kook 1 hoender fyngesny, in 6 bottels water waarby twee blaarjies foelie (Sien Woordeboek) , neut, sout en 12 korrels Jamaikapeper (Alspice) bygevoeg is. Neem nou ‘n 1/2 pond (250g) macaronie en roer dit stadig in die sop. Laat die macaroni stadig gaar kook.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 104 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *