Hoofstuk 4 (Sop) Wit Boontjiesop

Twee en ‘n half pond (1.25 kilos) beesvleis, mooi gesny, of een en ‘n half pond (750 gram) spek, 10 bottels water, 1lb (500g) boontjies, een ui, ‘n handvol pietersielie, 1 blaartjie foelie, ‘n bietjie suring, sout en peper. Laat alles 3 uur lank stadig kook.

Nota:

Foelie is die dop van die Nutmeg neut wat gemaal word, in Engels word dit mace genoem.  As jy nie foelie kry nie gebruik dan Allspice, Kaneel, Gemmer of Nutmeg.

Suring is die “Lilac” plant. Al wat die Suring doen is om die kos ‘n heerlikke geur te gee. Hier is ‘n foto van die Lilac plant.


Print Friendly, PDF & Email
(Visited 346 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *