Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gebakte Geelbek

Maak die vis skoon, sny deur en droog dit af. rol dit in meel en dan in eier en broodkrummels., en bak dit im warm vet. dit kan ook net in meel gerol en dan gebak word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 902 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *