Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gebakte Kabeljou

Krap die skobbe af, was die vis skoon en sny dit in mooi stukke. Rol dit in meel en bak dit in warm vet. Die pan moet goed warm wees.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 487 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *