Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gebakte Makriel

Was vis af en sy deur. Droog dit af en rol dit in eier en broodkrummels. Bak dit in warm vet tot dit mooi bruin is. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 499 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *