Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gebraaide Snoek

Sit die rooster op lewendige kole om warm te word. Was die snoek af en sit dit op die rooster. Maak dit toe met ‘n deksel en braai dit so tot dit gaar is. Dit sal verhoed dat die snoek te veel uitdroog.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 119 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *