Hoofstuk 5 (Vis) Gekookte Galjoen

Haal die ingewande uit en maak die vis mooi skoon. Neem ‘n skoon, sagte doek met meel daarop en rol die vis daarin. Sit dit met koue water op om te kook. Haal dit versigtig uit as dit gaar is en bedien met pietersielie sous (of eier en asynsous) daarby.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 147 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *