Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gekookte Geelbek

Maak die vis skoon, was dit en sny in mooi stukkies. Strooi meel in ‘n servet (hierdie moet defnetief ‘n lap servet wees) en speld die stukkie vis daarin toe. Laat water met sout daarin, goed kook en sit dan die vis daarin om te kook tot dit gaar is. Bedien botter- en pietersieliesous (ofeier- en asynsous) daarby.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 148 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *