Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gekookte Makriel

Was die vis skoon af en sit dit in koue water en sout op om te kook. As dit gaar is, bedien dit met gesmelte botter waarby asnjovissous gevoeg is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *