Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gekookte Mossels

Sit die mossels in ‘n netsakkie en kook dit vinnig saam met ‘n ui in ‘n kastrol water. As die ui swart word, is dit ‘n teken dat die mossels giftig is en nie geëet moet word nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *