Hoofstuk 5 (Vis) Gekookte Paling

Was dit goed af, sit dit in koue water met ‘n bietjie pietersielie en kook dit tot dit gaar is. Bedien met botter en pietersielie sous.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *