Maak die snoek mooi skoon van binne en buite. Rol dit in ‘n doek waarop meel gestrooi is. Kook dit nou stadig in ‘n kastrol met water. Dit kook gou sag, dus moet dit versigtig uitgehaal word. Bedien botter eb pietersieliesous daarby.
(Visited 400 times, 1 visits today)
Advertisements