Hoofstuk 5 (Vis) Gestoofde Galjoen

Was die vis en sny dit in mooi stukkies. Sit dit in ‘n kastrol met ‘n bietjie water, 3 stukkies spek of ‘n goeie klont botter, 4 of 5 skyfies suurlemoen, ‘n kelkie vole gekapte pietersielie, sout en peper. Laat dit stadig stowe tot dit gaar is. Dkep die vis op ‘n warm skottel. haal nou die suurlemoenskyfies uit die water, maak 1 lepel maizena aan met ‘n bietjie melk en roer dit by die pot sous waarin die vis gekook is. laat dit opkoook en bedien saam met die vis.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 126 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *