Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gestoofde Kabeljou

Maak die vis skoon en sny in stukkies (omtrent ‘n halwe handgrootte). Sit een laag in die pot met hier en daar ‘n klontjie botter of vet, ‘n bietjie gerasperde neut, ‘n bietjie sout en peper, ‘n paar skyfies suurlemoen en ‘n bietjie fyn broodkrummels. Herhaal tot al die vis in die pot is. Voeg ‘n bietjie ou wyn of water by en stowe stadig. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 133 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *