Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gestoofde Makriel

Was die vis goed af en sit in ‘n kastrol met ‘n stukkie botter, sout, peper fyngekapte pietersielie en 3 tot 4 lepels sterk vleissous. laat dit stadig stowe tot dit gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 383 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *