Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gestoofde Perlemoen 1

Haal die perlemoen uit die skulp en kneus dit goed met ‘n houthamer. Sit dit in ‘n pot met ‘n blaartjie foelie (Sien Woordeboek) en ‘n groot koppie water en kook dit tot dit sag is. Voeg nou ‘n kwart 1/4 neut gerasper, peper, sout ‘n groot klont botter en 6 tot 8 skyfies suurlemoen of ‘n kelkie suurlemoensap daarby. Laat dit stadig stowe sodat dit nie droog is nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 387 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *