Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gestoofde Rog

Was dit skoon af en sny in drie duim lang repies. Kook dit in soutwater, haal dit uit en stowe dit met ‘n groot klont boitter., pietersielie, ‘n ui, fyn kruie en ‘n goeie glas ou wyn of suurlemoensap.

Rog (Sien Woordeboek

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *