Hoofstuk 5 (Vis) ~ Gevulde Harders (Vars)

Maak die harders skoon en stop hulle met visvulsel (soos in die boek aangegee). Werk die harders toe en rol hulle in broodkrummels en eiers. Bak hulle dan in warm vet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *