Hoofstuk 5 (Vis) ~ Kerrie – Kreef

Verwyder die sterte van 6 of 8 klein krefies. Neem nou ‘n groot kommetjie vleissous, ‘n goeie lepel kerriepoeier, sout en peper, die sap van ‘n suurlemoen of ‘n bietjie tamaryn (Woordeboek) en voeg dit by ‘n gesnyde ui wat met ‘n bietjie botter of vet bruin gesmoor is. Laat dit ‘n bietjie deurkook en voeg dan ‘n paar lemoenblaartjies eb kreefsterte daarby. Laat dit kook tot gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,119 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *