Kook die kreef, neem die sterte en verwyder die dermpie. Sny die sterte aan skyfies en sit dit in ‘n skottel-laag vir laag met broodkrummels, ‘n stukkie botter, sout en peper daaroor, totdat die skottel vol is. Gooi vleissous bo-oor en dak in die oond.
Advertisements