Job 6:14 ~ Hy sorg vir jou

Woensdag 20 Augustus 2014 Tema: Hy sorg vir jou 3
****My eie woorde
**** Daar is soveel mense wat moedeloos is, ons opdrag is om
liefde te gee. Verder sê die HERE dis Hy wat ons las ligter maak dis
Hy wat Hom na ons neerbuig en dis Hy wat vir ons voedsel gee.
Sê jy nog dankie aan tafel vir jou kos? Dit laat mens dink nê
Job 6:14  Vir die moedelose moet daar liefde wees
van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die
Almagtige vaar.
Hos 11V3 En Ek self het Efraim leer loop. Hy het hulle op sy arms
geneem, maar hulle het nie erken dat Ek hulle genees het nie.
4  Met mensebande, met koorde van liefde het Ek hulle getrek; en
Ek was vir hulle soos diegene wat die juk van hulle kakebeen af
oplig; en Ek het My na hom neergebuig, Ek het hom voedsel gegee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Lisa Curtis 20 Aug.
Leon Vraagom 20 Aug.
Marco Fürstenburg 20 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

 


 

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

 


 

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 


 

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 41 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *