Joël 2:13 Tema: God is geduldig met ons 3

Woensdag 13 Aug. 2014 Tema: God is geduldig met ons 3
****My eie woorde
**** Ons as mense kyk so maklik na die buitekant –die uiterlike
maar hoe kosbaar om te weet die HERE lees ons harte en Hy is
geduldig met ons. Hy weet hoe jy worstel om te oorwin hoe
teleurgesteld jy in jouself is wanneer jy gesondig het. Hy sien jou
opregte berou raak en Hy verstaan. Dis die hardheid van hart en die
voortgaan in sonde wat Sy hart bedroef.
Joël 2:13  En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle
tot die HERE julle God; want Hy is genadig en barmhartig,
lankmoedig en groot van goedertierenheid, en Een wat berou het
oor die onheil;
Jona 3:10  En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het
van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil
wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie
gedoen nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Melodie Veldhuizen 13 Aug.
Bianca  13 Aug.
Carin Lötter 13 Aug.
Gawie J v Rensburg13 Aug
Louise v Niekerk 13 Aug
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 49 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *