Jona 4:2 ~ God is geduldig met ons 1

Maandag 11 Augustus 2014 Tema: God is geduldig met ons 1
****My eie woorde
****Ten spyte van Jona se kennis van God tree hy teenstrydig op.
Ek en jy maak mos maar ook so. Tog is daar uitkoms.
Die tweede gedeelte sê: “ Bemoedig mekaar” juis omdat ons
mekaar nodig het. Ek en jy staan in diens van ons Maker. Ons wil
altyd groot goed doen maar vandag se opdrag is …bemoedig iemand
vandag. Die HERE sal daardie persoon stuur …wees jy
vandag die een wat iemand anders weer optel.
Jona 4:2  Toe bid hy tot die HERE en sê: Ag, HERE, het ek dit nie
gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore
na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U ‘n genadige en
barmhartige God is, lankmoedig en groot van goedertierenheid,
en Een wat berou het oor die onheil.
1Thess 5:11  Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die
ander op, soos julle ook doen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 62 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *