KERRIESOUTTERT

Kors : 
250 g. margarien. 
1 tl. bakpoeier. 
2 kop. meelblom. 
1/2 kop. kookwater. 

Metode Kors
Gooi kookwater oor margarien. Laat afkoel en roer meel en bakpoeier in. Meng deeglik en bÍre in koelkas tot nodig. 

Vulsel : 
500 g. maalvleis. 
1 groot ui, gerasper. 
2 aartappels, gerasper. 
sout en peper. 

Metode Vulsel
Kook al die bestanddele vir 10 minute. Meng 1 eetl kerrie, 1 eetl. klapper en 1 eetl. 
bladjang. Voeg by kokende vleismengsel. Vul ongebakte kors en bak 20 minute in warm 
oond. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 119 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *