Luk 11:10

Vrydag 22 Augustus 2014 Tema: Hy sorg vir jou 5
****My eie woorde
**** Vanoggend sien ons weer hoe Hy vir ons sorg. Jesus sê as ons
wat sleg is weet om goeie dinge te gee hoeveel te meer ons
Hemelse Vader. As jy vanmôre met jou nood voor Hom staan stuur
Hy jou nie leë hande weg nie, want Sy belofte staan vas as ek bid
sal ek ontvang. Miskien nie soos ek dink nie maar beter as wat ek
dink op Sy tyd en Sy manier wat ons klein verstandjies vêr oortref
Mag jou dag en naweek geseënd wees. Mag jy in hierdie dag Sy
hand in jou lewe raaksien.
Luk 11:10  Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en
vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
V11  En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal
hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n
slang gee; V12  of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee?
V13  As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle
kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige
Gees gee aan die wat Hom bid?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22;23 & 24 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Bardi Bester 22 Aug
Ludwig Horn 22 Aug.
Ankia v d Westhuizen 23 Aug
Theda Rall 23 August
Lynn Anderson 23 Aug.
Dandalene Robinson  23 Aug
Michelle Pieterse 23 Aug.
Jeanell Loots 23 Aug.
Drienie v d Berg 23 Aug.
Zerelda Kock 24 Aug.
Fientjie Coetzer 24 Aug.
Piet Nell 24 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 60 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *