Luk 13:24

Maandag 25 Augustus 2014 Tema: Staan sterk, stry hard1
****My eie woorde
**** Waarmee stry ons in hierdie samelewing. 99% van ons stryd is
nie net om ‘n bestaan te maak nie maar om goed bymekaar te
maak. Tog is Jesus se voorskrif totaal die teenoorgestelde as Hy sê
ons moet alles in die stryd werp om by die nou poort in te gaan
want die ander poort is groot en wyd en daar is baie op daardie
pad. Is jy vandag op die pad van die meerderheid?
Volgens die Woord is die meerderheid nie noodwendig reg nie.
Watookal jou stryd is …. Is jy bereid om dit vir die Here te stry of
gaan dit om jouself en jou selfverheffing oor jou eie geluk, of gaan
dit omdat jy WEET jy buite God se wil is.
Luk 13:24
Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir
julle, baie sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.
Eksodus 23:2 Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge
nie. En jy mag in ‘n regsaak geen getuienis aflê agter die
meerderheid aan om die reg te verdraai nie.
Matt. 6:10  laat U koninkryk kom; laat U wil geskied, soos in die
hemel net so ook op die aarde;
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Wynton Benjamin 25 Augustus
Sharon Brookes  25 Aug.
Ingrid Goagoses 25 Aug.
Ronel Johnstone 25 Aug
Harry Vosloo 25 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 72 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *