Ongekookte Fudge

Met vergunning www.eposvriende.co.za

600g Beskuitjies, Fyngemaak, 
500g Versiersuiker, 380g 
Karamelkondensmelk, 
500g Margarien, Gesmelt, 
10ml Vanielje. 
Smeer Bakplaat Van 27x39cm. 

Meng Krummels En Versiersuiker. Klits Kondensmelk Tot Glad. Klits Margarien En Vanielje By Tot Gemeng. Voeg Bietjie Vir Bietjie By Krummels En Druk Vas In Bakplaat. Plaas In Koelkas Om Hard Te Word, Sny In Blokkies En BÍre In Lugdigte Houer In Koelkas. Lewer Sowat 60. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,299 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *