Ps.28:9

Donderdag 21 Augustus 2014 Tema: Hy sorg vir jou 4
****My eie woorde
**** Wanneer ons besef dat hierdie heelal aan die Drie-Enige God
behoort, alles wat daarop is, het Hy geskep elke mens plant en dier
behoort aan Hom. So dikwels skryf ons dinge toe aan toevalligheid.
Tog is daar nie toeval by God nie, Hy is in totale beheer van alles.
Ons sien hoe die bose magte besig is om mense se harte met haat
en nyd te vul oral. Tog kan ons as Sy kinders daardie seker wete hê
Hy sorg elke dag vir ons op soveel maniere.
Ps.28:9  Red U volk en seën dié wat aan U behoort; wees vir hulle
‘n herder en sorg altyd vir hulle.
Ps.33:18  Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat
op Sy mag vertrou
Ps.34:15  (34:16) Die Here sorg vir die regverdiges en luister na
hulle hulpgeroep.
Luk.5:32  Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar
sondaars tot bekering.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Karin Hoffman 21 Aug.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 48 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *