Reenboog Jellie Sweets

Met vergunning van www.eposvriende.co.za

2 Blikkies Kondensmelk 
160ml Gelatine (2/3 Kop) 
5 Pkt Jelly (Verskillende Kleure) 
Kookwater 

Meng Die Kondensmelk Met 1 En æ Kop Kookwater. Voeg Die Gelatine By 1 En ‘n Kop Kookwater. Meng Tot Opgelos En Voeg Dan By Die Kondensmelk Mengsel. Plaas Elke bakkie Jellie In Aparte Bakke Voeg Hierby 4 Teelepels Gelatine En Voeg Net 300ml Kookwater By Elk. Roer Tot Opgelos. Gebruik 33x22cm Bak (Pyrex Werk Goed) En Gooi Die Eerste Jellie Hierin. Plaas In Yskas. Sal Stol Binne 5 Min. Gooi Dan Die Wit Kondensmelk ( N Kwart Van Die Mengsel) In N Dun Lagie Booor Die Gestolde Jellie Laag. Laat Stol. Hou Aan Met Die Lagies Tot Jy 4 Kondensmelk En 5jellie Lae Het. 

Laat Stol Vir 30min. Sny Dan Dit In Blokkies. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,722 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *