SJKOLADE PANNEKOEK

Baie dankie vir jou resep Sarie du Randt

Pannekoek

1 k koekmeel

½ t bakpoeier
3e strooisuiker
3e kakao
Knypie sout
1 ekstra groot eier
2e olie
1 ¼ k volroommelk
½ k water
Ekstra olie

Metode Pannekoek

  1.  Sif meel, bakpoeier, strooisuiker,
  2. Kakao en sout saam.
  3.  Klits eiers, olie, melk en water saam En roer by meelmengsel.
  4. 3Laat staan vir 30 minute voor dit Gebruik word. Roer nog bietjie water By indien beslag te dik is.
  5. Verhit olie in gemiddelde grootte Braaipan.
  6.  Skep genoeg beslag in om pan te Bedek.

SWARTKERSIE VULSEL

1 Blik swartkersies 425g

2e strooisuiker
4t mielieblom (mazeina)

Metode Swartkersievulsel 

  1. Dreineer  kersies en hou stroop.
  2. Roer strooisuiker en mielieblom Saam.Voeg klein bietjie van die Stroop by mielieblommengsel. Roer tot ‘n pasta vorm.
  3.  Roer oorblywende stroop by tot glad.
  4.  Verhit stroop op stoofplaat. Roer Gereeld.Verwyder stroop van Stoofplaat wanneer dit begin Borrel.
  5. Roer swartkersies liggies by sodat Dit nie breek nie, laat afkoel en sit saam Met pannekoek en room voor.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 175 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *