Suurlemoen Blokkies (Tuisnywerheid)

Met vergunning www.eposvriende.co.za

Gaan maak asb daar ‘n draai.

Meng In Pot: 
1 Blik Kondensmelk 
250g Margerien 
1k Suiker 
1e Lemoensap (Of Bietjie Lemoen Geursel) + N Paar Druppels Suurlemoensap 
(+ Skil Van 1 Lemoen Indien Verkies) 

Smelt Oor Lae Hitte. 

Maak 2 Pakkie Marie Biscuits Fyn En Meng Met 2k Klapper. Meng Dit Met Die Warm Mengsel En Gooi In N Gesmeerde Rolpan Uit. Laat Afkoel. Meng 625ml Versiersuiker Met Bietjie Suurlemoen En Lemoensap Tot Dun Genoeg Om Oor Koekies Te Smeer. Laat Gesmeer Pan Koekies In Yskas (Oornag) En Sny In Blokkies. 

Kan 2 Weke In Yskas Gehou Word. 
Dit Vries Ook Goed. 

Nota
Hierdie mengsel is vir ‘n “Blokkies Koek”

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,671 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *