Thes 5:15

Vrydag 8 Augustus 2014 Tema: Hou aanbid 5
****My eie woorde
**** Ek lees vanmôre hierdie woord en dit tref my opnuut hoe
groot dit eintlik is. “ Bid sonder ophou” As jy bekommerd is …Bid
sonder ophou, as jy bly is …bid sonder ophou ….as jy hartseer is
…bid sonder ophou. Satan sal enige iets doen om ons te
verhinder om te bid . As jy voel jy kan nie bid nie …bid sonder
ophou en vertel ook dit vir die HERE. Hy weet wat jy dink so sê dit
vir Hom . Sê vir Hom jy weet nie eers wat jy moet bid nie jy vra
maar net genade Onthou net wanneer die nag op sy donkerste is
breek die dag deur. Donkerte kan nie aanhou nie, want lig verdryf
alle donkerte. Onthou ons beproewings word ons grootste
getuienis want God se krag
Thes 5:15  Sorg dat niemand ‘n ander kwaad vir kwaad vergeld
nie; maar jaag altyd ná wat goed is, teenoor mekaar sowel as
teenoor almal. V16  Wees altyddeur bly.
V17  Bid sonder ophou.
V18  Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in
Christus Jesus oor julle.
1Petrus 1 v 6-8 Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle
‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings
7  sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof
is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die
suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van
julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en
eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8;9 &10 Augustus 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Pauline Ganes 8 Aug.
Hannelie Diergaardt 8 Aug.
Lillian van Wyk 9 Aug
Johann Crous  9 Aug.
Martie Oosthuizen 9 Aug.
Netta v Rensburg 10 Aug
Mev M Nieman 10 Aug
Alta j v Rensburg  10 Aug
Lynette v Zyl  10 Aug
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 52 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *