TWEE-VIS KITSERY

30ml sonneblomolie 
1 groot ui, gekap 
325ml geblikte kerrie-kooksous 
1kg McCain Combo’s Spanish Stir Fry 
250g visfilette, in blokkies gesny 
250g gerookte skelvis, in blokkies gesny 
5ml fyngekapte knoffel 
125ml gekapte koljanderblare of pietersielie 

Verhit olie in ‘n groot kastrol en voeg ui by. Soteer tot deurskynend. Voeg kooksous en McCain roerbraai by Meng goed, bring tot kookpunt, bedek met deksel en laat prut tot gaar, omtrent 10 minute. Voeg vis laaste vier minute by. Roer laaste knoffel en kruie deur en bedien met piesangslaai en blatjang. 

Bedien 6 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *