1976

In 1976 op een van my grens kampe 5 dae voor ons states toe kom.en net terug van my laaste 7 dae Patrolie. Loop ek om my pos te gaan haal. En terwyl ek wag vir my Pos. SÈ DIE POS BODE. Doria. Die Kmdnt wil jou sien. Julle weet sèlf as die kmdnt jou wil sien. Is dit net slègte nuus. Ek gaan na hom toe. En voor hy kon praat. Sè ek vir hom asb moet my net nie sè ñ familie lid is dood nie. Hy sè nee man kom sit. HY VERTÈL MY HULLE HET INLIGTING GEKRY VAN WAT DALK Ñ tero bassis kan wees. En Ons moet ñ rècce gaan doen onder die bevel van ñ Luit wat saam met nog 7 manne. En hy wil hè ek moet saam. Dit is net in Pin Point hom op die kaart dan uit.EK STÉM TOE IN.EN LOOP CHOPPER PAD TOE. Na ñ Frelon. Wat wag daar aan gekom en toe ge brief. GOEIE GENADE EK HET NOG NOOIT EN EK IS SEKER ALMAL VAN JULLE Ñ KAPPELAAN GESIEN WAT BY DAAI CHOPPER STAAN EN BID. SAAM MET ONS. Daar is twee Dingies. Twee seiners ñ medic. Ñ luit wat ek nie ken 2 parabats en 2 infantriste.EN EK DINK EK HET Mos nou ñ lat ge pluk vir my eie gat. Ons is toe daar uit. En toe die inligting gegee terwyl ons vlieg geland. DINKIES OP GEBLAAS EN DIE ZAMBIESIE AF. Manne as ek ooit bang was in my Lewe was dit daar. EK WAS NOG NOOIT SO NABY Ñ KROKODIL OF Ñ HIPPO IN MY LEWE NIE. En jy kan nie skiet nie want dan gee jy jou possisie weg. Daai aand nie ñ oog toe gemaak. Want ons is omsingel met natuur vroeg daai oggend het ek vir die eerste keer in my lewe iets beskou van die natuur wat ek nooit sal vergeet. Ñ fish eagle wat ñ vis uit die water uit haal. Ñ HIPPO SE GROOT BÈK. En ñ krokodil so naby ek kon hom so te sè raak later daai aand terwyl ons nog so roei hoor ons die dromme. Toe weet ons die is dit Manne as enige ou in my skoene was. En sé hy was nie bang nie. Dan lieg hy. Ons het ge luiphard crall na daai plek. Die party gesien wat hulle gehad het. En gat skoon gemaak. Dit aan geteken op die kaard. En weg met ñ stink spoed. Vroeg daai oggend sè die een seiner vir ons seiner.hulle weet nie waar ons is. Op ons Dinky.maar hy sal ñ skoot klap om te hoor hoe ver hulle van ons af is. EK SÉ JOU DONNER IS JY MAL JY SAL ONS ALMAL IN GEVAAR SIT Want die ters sal kom ondersoek instèl. Boom daar klap die skoot. AS EK DAAI MAN OP DAAI TYD IN DIE HANDE KRY SOU EK daai R1 in sy gat op gedruk het. Omtrend ñ half uur na dit toe land ons chopper en pik ons op.

Toe is ons nagmerie verby. MAAR In 3 dae het ek 20jaar verouer 3 hart aanvale 5 strokes en soveel maag werkings. Wonder waar daai donner is vandag. Wil hom nou donner

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *