2 Samuel 22:7

Ek pos vanmore 12 pakkies CD’s (36 CD’s ) Indien jy
bestel het laat weet asb. sodra jy dit ontvang het.
Maandag 1 September 2014 Tema: Benoudheid 1
****My eie woorde
****Daar is vandag vele mense wat benoud raak oor alles wat om
hulle aangaan. Dit laat my dink aan Lot en sy gesin wat opdrag
gekry het om te vertrek.  Wat is jou benoudheid  vanoggend dis dalk
iets waarvoor jy nie langer kan weghardloop nie, tog dryf dit jou
soos ‘’n orkaan van agter af en jy weet nie meer waarheen nie.
Daar is net een  antwoord,  vlug na God toe gryp Hom aan bly aan
Sy voete. Dawid was baie wys toe Hy gesê dat ons liewer in die
hand van die HERE kan val as in die hand van mense
2 Samuel 22:7  Toe ek benoud was, het ek die HERE aangeroep,
en ek het geroep tot my God; en uit sy paleis het Hy my stem
gehoor, en my hulpgeroep was in sy ore.
2 Samuel 24:14  Daarop sê Dawid vir Gad: Ek is baie benoud; laat
ons tog val in die hand van die HERE, want sy barmhartighede is
groot, maar laat my in die hand van mense nie val nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Yvonne Botha 1 Sept
Toeks du Toit 1 Sept.
Marisca Viana 1 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 65 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *