2 Tim 2:19

Vrydag 19 September 2014 Tema: Roep die HERE aan 5
****My eie woorde
**** Vandag se gedeelte gee ons weer daardie wonderlike
versekering dat die HERE diegene ken wat Syne is. Onthou
wanneer ek en jy Christus in ons harte ingenooi het, is Hy ons
Herder ons skild en ons Verlosser maak nie saak wat gebeur nie.
Ja, ons kan weer val maar ons bly nie lê nie ons staan op en Hy dra
ons deur. Geseënde dag en naweek vir elkeen en kom ons bly op
ons knieë
2 Tim 2:19
19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël:
Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van
Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.
 20  Maar in ‘n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en
silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer,
maar ander tot oneer.  21  As iemand hom dus hiervan deeglik
reinig, sal hy ‘n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die
Here, toeberei vir elke goeie werk.  22  Maar vlug vir die
begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof,
liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ‘n rein hart aanroep.
Ps 116:17  Ek sal U ‘n offer van danksegging bring en die Naam
van die HERE aanroep.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19;20;21 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Barbara Roberts-York  19 Sept
Clayton Bauer 20 Sept
Latitia Coetzee 20 Sept
Hanlie du Preez 20 Sept.
Karen Kruger 20 Sept.
Inke Otto 20 Sept.
Frans Hartslief 20 Sept
Frieda Nieuwenhuizen  21 Sept
Carin Strydom 21 Sept
Jan Janse van Rensburg 21 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 54 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *