2Kron 33V10 ~ Benoudheid 2

Dinsdag 2 September 2014 Tema: Benoudheid 2
****My eie woorde
**** In vandag se gedeelte sien ek hoe die HERE juis nood en
storms gebruik met die uitsluitlike doel dat ons na Hom sal draai.
Amper soos die spreekwoord sê as jy nie wil hoor nie moet jy voel .
Tog sien mens ook God se groot genade as ons in ons nood na
Hom uitroep en om genade en vergifnis vra. Tog wat doen ons
deesdae. Ons blameer God – ja dis Hy waarom laat Hy die ding en
daardie ding toe. Intussen soek Hy jou aandag, en Hy wag op jou
om om te draai van jou verkeerde pad, om te bely en reg te maak in
stede om te blameer. Om terug te kyk oor jou lewe en te erken waar
jy verkeerd gegaan het. Dan sal Hy in jou opregte hart kyk en jou
weer optel uit die moeras soos vir Manasse
2Kron 33V10 En die HERE het met Manasse en met sy volk
gespreek, maar hulle het nie geluister nie. 11  Daarom het die
HERE die leërowerstes van die koning van  Assirië oor hulle
gebring, en dié het Manasse met hake gevang en hom met
koperkettings geboei en hom na Babel vervoer.  12 Maar in sy
benoudheid het hy die aangesig van die HERE sy  God om genade
gesmeek en hom diep verootmoedig voor die  aangesig van die
God van sy vaders 13  en tot Hom gebid; en Hy het hom verhoor en
na sy smeking geluister en hom na Jerusalem in sy koningskap
teruggebring. Toe het Manasse erken dat die HERE God is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 2 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Daleen Barnard 2 Sept.
Hanlie Lotter 2 Sept.
Sandra Jacobs Sept 2
Johan de Jonge 2 Sept.
Melanie Mandy 2 Sept
Eva Kotze 2 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

 


 

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

 


 

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 


 

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *